Sunday, 22 September 2013

Seeskulpe en Seesterre

As jy een van daardie mense is wat hou daarvan om seeskulpe te versamel en om seesterre te bewonder wanneer jy op die strand is, dan is hierdie pos net vir jou. Ek sal vir jou verduidelik hoe om jou eie seeskulpe en seesterre te maak.


Om te begin, sal jy die volgende benodig:
• Tin foelie
• Verskillende kleure van sneespapier
• Loperige wit gom
• karton
• Koerant
• En blinkertjies

Om seeskulpe te maak, is dit nodig om 'n stuk karton in ‘n seeskulp vorm te sny. Dan sal jy moet ten minste vyf stukke tin foelie in ‘n glad wors vorm rol. Gom hierdie stukke tin foelie aan jou seeskulp vorm teen ‘n vertikale hoek. Plaas jou seeskulpe vorm op 'n stuk koerant. Dan, skeur baie van die stukke van 'n spesifieke kleur van sneespapier en gom hulle almal oor die seeskulp vorm met loperige wit gom. Besprinkel dit met blinkertjies en laat dit droog word.

Om seestere te maak, sal jy 'n stukkie van die tin foelie moet opfrommel in vyf punte. Maak die tin foelie ongelyk vir ‘n meer realistiese gevoel. Plaas jou seester vorm op 'n stuk koerant. Doen dieselfde met die sneespapier soos jy met die seeskulpe gedoen het. Besprinkel dit met blinkertjies en laat dit droog word.

Wanneer alles gemaak is, kan jy dit om jou huis as pret versierings plaas en geniet.

4 comments:

  1. Ek is baie bly dat jy hierdie 'blog' gepos het. Ek sien uit daarna om dit die kuns en kunsvlyt aktiwiteit met my broer en sister se kinders te doen gedurend die Desember-vakansie.

    ReplyDelete
  2. Dankie vir hierdie post! Ek sal beslis probeer om hierdie kuns aktiwiteit met die leerders in my volgende praktiese onderwys as ek daar tydens die strand tema is.

    ReplyDelete
  3. Enkele opmerkings:

    1. wat hou daarvan - wat daarvan hou
    2. moet ten minste vyf stukke tin foelie in ‘n glad wprs vorm rol - dan sal jy ten minste vyf stukke tinfoelie in 'n gladd (wprs?) vorm moet rol.
    3. seestervorm - een woord

    ReplyDelete