Sunday, 15 September 2013

Die inspirerende storie van 'n mond skilder

Wanneer Susie gebore was, was sy met 'n seldsaam neuromuskulêre siekte genaamd Charot-Maries Tooth siekte gebore. Hierdie siekte veroorsaak swakheid van die spiere onder haar knieë en in haar hande. Met haar toestand, was dit nodig dat sy die volgende paar jaar van haar lewe in 'n ouetehuis moes spandeer. Daar het sy saam met 'n terapeut geleer hoe om struikelblokke te oorkom en ook geleer hoe om te praat. Sy was so bly toe sy in staat was om haar eerste paar woorde met haar ouers te praat.

Susie was bekendgestel aan die idee van die mond skildery toe sy twaalf jaar oud was. Sy het eers weerstand gebied, maar haar ouers het haar aangemoedig totdat sy 'n kwas opgelet het. Susie het voëls, blomme en landskappe geverf omdat sy baie tyd buite gespandeer het. Sy het die meeste van haar tyd gebruik om haar talent te ontwikkel en sy het ook nuwe vaardighede en tegnieke aangeleer. Sy het die mond skildery taak uitdagende gevind. Sy het mond verf so veel as sy kon geoefen, omdat dit haar die nodige vertroue gegee het om haar uitdagings die hoof te beid.

Na hoërskool, gaan Susie by die Fyn Kuns Kollege studeer. Later, het een van Susie se mond skilderye 'n nasionale kompetisie gewen. Sy is 'n inspirasie vir baie in haar lewe.

2 comments:

  1. God stuur ons aanmanings in alle vorme dat ons die genade wat Hy aan ons skenk kan waardeer. Dankie vir so 'n herinnering.

    ReplyDelete
  2. Enkele opmerkings:

    1. Wanneer Susie gebore was, was sy - Toe Susie gebore is, is sy...
    2. seldsaam neuromuskulêre siekte - seldsame...
    3. was bekendgestel - is bekendgestel
    4. opgelet - opgetel
    5. gespandeer - deurgebring
    6. uitdagende - uitdagend
    7. beid - bied

    ReplyDelete