Sunday, 25 August 2013

Ek en handwerk

Kort na die begin van my studies as 'n grondslagfase student-onderwyser by CPUT, was ek toegeskryf aan Rustenburg Girls Junior Skool om my onderrig prakties te doen vir agt weke. Terwyl ek in die Graad R klas was, het ek gesien hoe baie tyd word gewy aan kuns and handwerk. Ek begin om te verstaan hoe belangrik kuns en handwerk in die Graad R klas is. Ek was nie altyd ‘n kuns en handwerk tiepe persoon gewees nie, maar toe ek die genot van die leerders tydens hul kuns aktiwiteite gesien het, het dit my belang opgebou.

Ek vind dat daar meer opwinding en genot in die praktiese deel van 'n handwerk stuk, in teenstelling met die finale produk. Ek dink dat die finale produk van 'n stuk handwerk is pragtig, nie as gevolg van hoe dit lyk nie, maar as gevolg van die moeite wat gedoen is om dit te skep. Ek sien ook die finale produk as 'n herinnering van die goeie tyd van ontdekking en geleerdheid.

Nou die dag was ek op soek na 'n handwerkboek. Ek het ‘n foto van ‘n insek wat gemaak is uit Quality Street papier. Ek was hiermeer geinspireer omdat ek nog nooit hierdie ‘uit die boks’ tipe dinkproses om kuns en handwerk oor te bring gesien nie. Ek wil graag 'n onderwyseres wees wat in staat is om kreatiwiteit uit te druk in die klaskamer en in staat is om kreatiwiteit in die jong leerders te inspireer.

2 comments:

  1. Ek dink om te skep, is wonderlike. 'n Bietjie van jouself gaan in elkeen van jou skeppings, sodat dit altyd teenwoordig is vir die waarnemer wat vir dit uit kyk, te sien.

    ReplyDelete
  2. 'n Baie goeie mikpunt om te hê!

    Enkele opmerkings:

    1. toegeskryf aan Rustenburg Girls Junior Skool - was ek ingedeel by Rustenburg...
    2. tiepe - tipe
    3. belang opgebou - belangstelling begin prikkel
    4. 'n handwerk stuk, in teenstelling - 'n handwerkstuk is, in teenstelling
    5. is pragtig - pragtig is
    6. Ek het 'n foto van 'n... - Ek het 'n foto gevind van 'n
    7. hiermeer geinspireer - daardeur geïnspireer (wanneer jy wel hiermee gebruik, is dit sonder die laaste r)
    8. te bring gesien nie - gesien het nie.

    ReplyDelete